Welkom by NG Gemeente

Kimberley Harmonie

Eredienste

Kantoor Ure

Verhoudings:

Adres:

Kekewichrylaan 30

Monumenthoogte

Kimberley

8301

Die doel van die kommissie is om die gemeente te mobiliseer rondom aktiwiteite soos

 Jaarlikse basaar

 Dankofferfees

 Spesiale geleenthede soos Moedersdag en Vadersdag.

 

Binne die Verhoudingskommissie is daar twee aksiegroepe, naamlik:

 Vroue met Vreugde

 Manne-aksie

 

Die Vroue met Vreugde-aksie mobiliseer die dames van die gemeente rondom

 Uitstappies

 Verskeidenheid gesellige byeenkomste

 Koekies bak vir die basaar en Kersfees waar die dames heerlik saam kuier.

 

Die fondse wat ingesamel word, word aangewend om projekte van stapel te stuur ten einde bestaande geriewe by die kerk op te gradeer of nuwe geriewe daar te stel.

 

Die Manne-aksie mobiliseer die manne van die gemeente rondom

 n Wildsveiling en ander fondsinsamelingsprojekte

 Proe aande - hetsy wild of ander eksotiese disse

 Manne-aande waar die manne van die gemeente heerlik saam kuier.

Die fondse wat ingesamel word, word aangewend om projekte van stapel te stuur waarvan die Lapa en die geriewe daarin, n voorbeeld is.

 

Samesyn en gemeenskap van die gelowiges is die kern waarom al die aksies van die Verhoudingskommissie draai.

Oggenddienste:

09:00

 

 

MaVr:

08:0013:00

 

Wo:

08:0016:30

 

Goodwinstr:

Sondae voor & na die erediens