Welkom by NG Gemeente

Kimberley Harmonie

Tel/Fax: 053 832 7722

E-pos: kbyhar@xsi.co.za

Eredienste

Kantoor Ure

Getuienis:

Adres:

Kekewichrylaan 30

Monumenthoogte

Kimberley

8301

Oggenddienste:

09:00

 

Ma—Vr:

08:00—13:00

 

Wo:

08:00—16:30

 

Goodwinstr:

Sondae voor & na die erediens

God het sy kerk geroep om in Jerusalem, Judea, Samaria en tot aan die uithoeke van die węreld sy getuies te wees.  Hier is ons getuienisaksies — van Jerusalem tot die uithoeke van die węreld.